Thursday, 10 January 2013

Beste Brakpan grappe 2012

'n Brakpan laaitie gaan eet by sy meisie se ouers. Die jong man en sy meisie het lekker plesier gehad voor die groot Brakpan ete. Die tannie skep toe op en Pampoen koekies met lekker gemengde groente en mash word voorgesit. Toe die jong man nou klaar geeet het bedank hy die oom vir die lekker kuier, en se vir die tannie:"dankie tannie die vis koekies was baie lekker". sy meisie hak toe af" ek het vir jou gese jy moet met die ander handjie eet maar nee".

Die nuwe Ford Ranger bakkies is glo so sterk, dit trek ek Brakpan ou van sy meisie af.

Twee kappies, Gatiep en Maraai gaan vir die eerste keer Brakpan toe. Met hulle aankoms begin dit te sneeu. Dit lyk vir hom snaaks en, hak af: Jinne Maraai, tjeki cockaine.

No comments:

Post a Comment